Afrikaans: Goedkoop kitssatisfaksie Volgraan fase 4 Mezzanine messias van die woonbuurt Ek is baie bly om jou te sien
Opsoek na bewyse dat ek lewe Laatnag plesier Die res lag harder as ek Ek lag nie vir flou grappe nie Dis klaar te laat Luister julle nie?
Ek voel asof ek met myself praat En daar's geen pad vorentoe nie
So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie
Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
Als wat jy kry moet jy By die venster uit smyt Ons sal rond sit en raas Dieselfde wyshede herhaal In 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees
So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie
Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
Daar's niks wat ons keer nie Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie
Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie
English: Cheap instant-satisfaction Wholewheat phase 4 Mezzanine messiahs of the residential area I'm very glad to see you
Looking for evidence that I'm alive Late-night pleasure The rest laugh harder than I do I don't laugh at weak jokes It's already too late Don't you listen?
I feel as if I'm talking to myself And there is no way forward
So what do we do now? We leave our windows open And we don't have burglar-bars
I have family who are not blood It doesn't help much for how I feel You're lazy, you're selfish and you don't listen
Everything you get, you must Throw out the window We will sit around and make noise Repeat the same wisdoms In a dirty living-room you struggle to live Without direction it's difficult to be yourself
So what do we do now? We leave our windows open And we don't have burglar-bars
I have family who are not blood It doesn't help much for how I feel You're lazy, you're selfish and you don't listen
There is nothing stopping us We leave our windows open And we don't have burglar-bars
I have family who are not blood It doesn't help much for how I feel You're slow, and you don't work well with others