Sit jou hand op die ploeg in die son sal jy swoeg want die Boer en sy roer word nooit moeg
Cho want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg as hy staan, staan hy sterker as 'n rots sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Boer maar voort Boereseun, niemand sal jou grond kom neem want die Boer en sy roer word nooit moeg
Cho want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg as hy staan, staan hy sterker as 'n rots sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Plant jou mielies, teel jou bees jy hoef geen onheil te vrees want die Boer en sy roer word nooit moeg
Cho want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg as hy staan, staan hy sterker as 'n rots sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Met sy een oog op die weer en sy hand op sy geweer word die Boer en sy roer nooit moeg
cho want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg as hy staan, staan hy sterker as 'n rots sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Жаркий час – час труда: Глубока борозда: Но вдвоем бур с ружьем – как всегда.
Хор: И вдвоем бур с ружьем – как всегда, в час труда. Где стоит – там стоит он как скала. Он своим наречьем горд, И ему не страшен черт: Отойди, а не то сгоришь до тла.
Бурский сын, бурский внук Крепко держит свой плуг: Век вдвоем бур с ружьем – как всегда.
Хор: И вдвоем бур с ружьем – как всегда, в час труда. Где стоит – там стоит он как скала. Он своим наречьем горд, И ему не страшен черт: Отойди, а не то сгоришь до тла.
Сыт откормленный скот, Кукуруза растет – Но вдвоем бур с ружьем – как всегда.
Хор: И вдвоем бур с ружьем – как всегда, в час труда. Где стоит – там стоит он как скала. Он своим наречьем горд, И ему не страшен черт: Отойди, а не то сгоришь до тла.
При погоде плохой - Порох все же сухой. Век вдвоем бур с ружьем – как всегда.