Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou | Текст песни

Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan.
Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my.
Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he!

Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou.
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…

Hoe kan ek alles vir jou gee…
As my hele hart vir my se nee.
Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly.
Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet.

Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou.
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…

Ek voel dit deur my are, miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou

As ek wag net vir jou, net vir jou
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…
Om my weer vas te hou…
Om my weer vas te hou…

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
    Bobby van Jaarsveld se musiek video - Net Vir Jou.
  • Bobby Van Jaarsveld - Net Vir Jou Lyrics Bobby Van Jaarsveld - Net Vir Jou Lyrics
    Bobby Van Jaarsveld - Net Vir Jou Lyrics ... Die lied sal vir altyd in my hart bly,, mooi ...
  • Bobby Van Jaarsveld - Net Vir Jou (Piano Cover ... Bobby Van Jaarsveld - Net Vir Jou (Piano Cover ...
    This is my new version of "Bobby Van Jaarsveld's Net Vir Jou" song, Thank you so ...
  • MK Studio 1 : Bobby Van Jaarsveld - Net Vir Jou ... MK Studio 1 : Bobby Van Jaarsveld - Net Vir Jou ...
    Bobby van Jaarsveld perform vir ons Net Vir Jou.. ... Bobby van Jaarsveld ...
  • Bobby van Jaarsveld Performs "Net vir Jou" on ... Bobby van Jaarsveld Performs "Net vir Jou" on ...
    Musically talented siblings, Bobby and Karlien van Jaarsveld join us to chat about their ...
  • Karlien Van Jaarsveld - Baklei Net Vir Jou (Piano ... Karlien Van Jaarsveld - Baklei Net Vir Jou (Piano ...
    Karlien Van Jaarsveld - Baklei Net Vir Jou (Piano Cover) .... Skole Top 10 kuier by ...
  • NET VIR JOU - Hanro Janse van Rensburg cover ... NET VIR JOU - Hanro Janse van Rensburg cover ...
    HANRO GOING AWAY CONCERT Vocalist: HANRO JANSE VAN RENSBURG Video ...