Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie | Текст песни

In die 4 hoeke van die spieël Sien ek dinge wat my pla Dinge wat my pla

Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spiel Die wereld se spieël

So soek my anderkant die maan vannaand want ek kry skaam skaam oor dinge wat ek sien in hierdie eindelose...

Spieëltjie spieëltjie sê vir my hoe sien die ander mense my sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry Spieëltjie in my hand Hoekom vat jou antwoord lank ek wens ek was 'n feeverhaal uit sprokiesland uit sprokiesland

In die 4 hoeke van die spieël Kry ek iemand wat my vra Wats jou naam

In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel maar dit bly my spieël

So soek my anderkant die maan vannaand want ek kry skaam skaam oor dinge wat ek sien in hierdie eindelose...

Spieëltjie spieëltjie sê vir my hoe sien die ander mense my sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry Spieëltjie in my hand Hoekom vat jou antwoord lank ek wens ek was 'n feeverhaal uit sprokiesland uit sprokiesland

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie
    SECOND BIGGEST MUSICAL FOUNTAIN IN THE WORLD AT SILVERSTAR CASINO IN ...
  • Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie
    Bobby van Jaarsveld het die musiekbedryf betree aan die begin van sy matriekjaar toe ...
  • Thabiso Khambule taks on Bobby van Jaarsveld ... Thabiso Khambule taks on Bobby van Jaarsveld ...
    Published on May 20, 2015 Jacaranda Day is around the corner and Thabiso is getting ready to ...
  • MK Studio 1 : Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie MK Studio 1 : Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie
    Bobby van Jaarsveld perform vir ons Spieëltjie.. ... MK Studio 1 : Bobby van Jaarsveld ...