Язык - Африкаанс (язык белого населения ЮАР и Намибии; родной язык актрисы Charlize Theron)
*Boere - буры (потомки голландских колонистов в Южной Африке) *Khakies - британцы
События Англо-бурской войны
Op 'n berg in die nag (on a mountain in the night) lê ons in die donker en wag (we lie in the darkness and wait) in die modder en bloed lê ek koud, (I lay in mud and blood, cold) streepsak en reën kleef teen my (grain-pouch and rain sticks to me)
en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang (and my house and my place are burned to coals so that they can catch us) maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my (but the flames and fire burn deep, deep inside of me)
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? (De La Rey, can you come lead the boers) De La Rey, De La Rey Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val. (General, we will follow you as one) Generaal De La Rey.
Oor die khakies wat lag (hear the british who laugh) 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag (a handful of us against the whole great army) en die kranse lê hier teen ons rug (and the cliffs are here against our backs) hulle dink dis verby (they think it has passed)
Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien (but the heart of a boer is deeper and wider, as they shall see) Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal (on a horse he comes, the lion from west-transvaal)
De La Rey, De La Rey.....
Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan (because my wife and my child are in a [concentration] camp, decaying) en die khakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan. (and the british's marrow runs over a nation which shall rise again)