Praat met my oor dit wat saak maak En los die goed wat jou net kwaad maak. Daar's te veel om aan vas te hou Maar ek mis vir jou, Ja, ek mis vir jou, Die ou klipkerk gebou.
Praat met my oor naasteliefde, En ek sal leer om te vertrou. Hier was die anker met ons groot word, En ek mis vir jou, Ja, ek mis vir jou, My ou klipkerk gebou.
As die winde jou wil wegwaai En die storms jou verdrin, Roep na my, ek ken die antwoord Daar's 'n plekkie waar jou siel oord
As die lewe voor jou inloop, Is 'n tyd om weer te draai Terug na die ou klipkerk gebou.
Daar's te veel wat ek nie weet nie En dat te min wat ek berou. Ek sal jou naam nooit kan vergeet nie Want ek mis vir jou, Ja, ek mis vir jou, My ou klipkerk gebou.
As die winde jou wil wegwaai En die storms jou verdrin, Roep na my, ek ken die antwoord - Daar's 'n plekkie waar jou siel oord.
As die lewe voor jou inloop, Is 'n tyd om weer te draai Terug na die ou klipkerk gebou... Klipkerk gebou... Klipkerk gebou... Klipkerk gebou...
As die winde jou wil wegwaai En die storms jou verdrin, Roep na my, ek ken die antwoord - Daar's 'n plekkie waar jou siel oord.
As die lewe voor jou inloop Is 'n tyd om weer te draai Terug na die ou klipkerk gebou... Terug na die ou klipkerk gebou...