As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons net name weg en ons maak lekker stront. En al my pêls, druk hoshuis smiles, huis Madeliefie is lekker los, girls is net vir my, en ek sien toe daar `n bokkie, en ek laai haar op my trokkie, sleep toe in Burnettstraat af, Cool Runnings is die plek... Vyf Bob Marley’s maak my gek. As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons net name weg en ons maak lekker stront. Stones is ook daar, pool game lyk naar, twee hoërskool meisies met puisies kom skop my op my jack, en ek gaan toe na die barman, en ek kry `n koue bier, twee Breezers vir die cherries, maar die goed is vreeslik duur... dit maak hul dronk so oor `n uur... daai Bob Marley’s draai nou suur. As Hatfield kom en ons raak dronk, dan gooi ons net name weg en ons maak net lekker stront. Maloneys rock, try daar my luck, probeer haar dronk maak met wyne, sy stuur my in my moer, en ek try toe maar haar sussie, maar dis duidelik sy’s nie lus nie, ek chaff toe maar haar niggie, maar die niggie is te rou... en die bouncer is haar ou... hy slaan my oë altwee potblou... en die Breezers girls val flou... kan oom Bob Marley nie onthou... As Hatfield kom en ons raak dronk, gooi ons net name weg en ons maak net lekker stront. Drop Zone gevind, drink my toe blind, Tequila’s, Brandies en Jêggies heeltemal verslind, en ek val toe oor `n speaker, en ek breek my linker been, iemand slaan my met `n bottel, en my aand is nou verby... deur die tralies van die tronk... hulle sê ek is poepdronk... 5 Bob Marleys, 8 Black Labels, brandewyn so vier... 10 Tequila’s, 9 Jêggies, Breezers was te duur... As Hatfield kom!