Is jy gebore? Donker Afrika se kind Voel jy verlore? Voel dit is nie eers jou skuld?
Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam
As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het `n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
Soek jy na rede? Om in Afrika te bly Soek jy na vrede? Soek net die lewe in die stry
Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam
As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het ‘n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer