Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Bok Van Blerk - Pa En Seun | Текст песни

Ek staan hier alleen langs jou graf
En ek wens so graag jy was nog hier
Dat ons net kon praat,
En ons trots kon laat vaar
En ek net jou Pa kon wees

Net die beste wil ek vir jou he
Maar daai woorde was nooit net gese
En hier waar jy le my seun weet ek nie
Tyd was te min om oor te begin

Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
In Jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy’s my kind.

Se my hoe word 'n Pa so alleen
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Jou woorde draai steeds in my kop
Daar is soveel wat 'n Pa nog wou vra
Maar eendag moes jy ook 'n pa word my kind
En dan sou jy alles verstaan

Soos 'n pa wat sy lewe sou gee
Met sy trane wat die see weg sou vee
Maar hier waar jy le my seun
Weet ek die tyd was te min
En niks maak meer sin

Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy's my kind
Jy's my kind.

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • 'PA EN SEUN' - Bok van Blerk & Steve Hofmeyr ... 'PA EN SEUN' - Bok van Blerk & Steve Hofmeyr ...
    Ons het hierdie video oorspronklik ontrek want daar was oomblike wat net te sensitief ...
  • Hoe se n pa vir sy seun Hoe se n pa vir sy seun
    Hoe se n pa vir sy seun ... Up next. 'PA EN SEUN' - Bok van Blerk & Steve ...
  • Steve Hofmeyer-Pa en seun Steve Hofmeyer-Pa en seun
    Steve Hofmeyr en Bok van Blerk - Bring als vat jy het - Duration: 3:24. by Jana Erasmus ...
  • Pa & Seun - Steve & Armand.m4v Pa & Seun - Steve & Armand.m4v
    Steve Hofmeyr - Pa & Seun. ... Pa & Seun - Steve & Armand.m4v. Irma De Beer ...