Hierdie grond hierdie stof wat ek hou in my hand Hierdie bloed hierdie been van my mense my land Hierdie stuk van my hart van my pa geerf Vir dit sale k lewe,vir dit sal ek sterf
[Koor] Plattland o menseland geskep vir my uit God se hand Platteland o traneland gebou uit klip verval tot sand
Hierdie woorde van haat wat ek hoor op die wind Hierdie mense wat se dat mense is blind Maar as jy kyk, as jy kyk, kyk wat staan daar Kyk waar’s die klippe van bouers bewaar
[Koor]
En wat bly, bly daaroor? Hoekom veg ons oor grond? En wat is, is ‘n mens? Dinamiet met ‘n lont En wat moet ek se sodat almal verstaan? Dis hier waar ek lewe,dis hier waar ek staan
[Koor]
Die wereld draai en die tyd vergaan En eintlik bloei ons almal saam Platteland o sieleland ek hoor jou roep jy roep jy roep na my My hart se land beloofteland ek staan geboei maar ek is vry