Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land | Текст песни

Daar’s ‘n land aan Suidekant, kom deel in sy verhale.
Uit die Ooste, Weste, Noorde Suide toe gebring.
Dis ‘n land met wilde hand wat uitreik telkemale.
Om die hoop van môre te besing.

Dis ‘n land van kleure en klank.
Dis ‘n land van oorvloed en dank.
Dis ‘n land wat almal na strewe.
Dis ‘n land sonder horison en,
Dis ‘n land wat weet hy kan.
Op ‘n bly plek leer jy vir my.

Daar’s ‘n land wat kerse brand in vele mense tale,
En ek weet dit land is net vir my en jou bedoel.
Dis ‘n land vol drome en toekoms ideale,
Laat die mooi van môre oor jou spoel.

Dis ‘n land van kleure en klank.
Dis ‘n land van oorvloed en dank.
Dis ‘n land wat almal na strewe.
Dis ‘n land sonder horison en,
Dis ‘n land wat weet hy kan.
Op ‘n bly plek leer jy vir my.

Watter man wat sy kind verstaan sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan?
Hierdie land bied almal ‘n lewe.

Watter vrou sal haar kind vermaan as daar vir hom ook ‘n plek in die son bestaan?
Hierdie land bied almal sy deel.

Daar’s ‘n land wat nooit verpand sy kosbaarste besitting,
Vele mense volke wat sy lewensdraad sal bly.
Dis ‘n land wat koers kan hou, gee jy maar net die rigting,
Wat die môre ook vir jou en my.

Dis ‘n land van kleure en klank.
Dis ‘n land van oorvloed en dank.
Dis ‘n land wat almal na strewe.
Dis ‘n land sonder horison en,
Dis ‘n land wat weet hy kan.
Op ‘n bly plek leer jy vir my.

Watter man wat sy kind verstaan sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan?
Hierdie land bied almal ‘n lewe.

Watter vrou sal haar kind vermaan as daar vir hom ook ‘n plek in die son bestaan?
Hierdie land bied almal sy deel.

Watter man wat sy kind verstaan sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan?
Hierdie land bied almal ‘n lewe.

Watter vrou sal haar kind vermaan as daar vir hom ook ‘n plek in die son bestaan?
Hierdie land bied almal sy deel.

Watter vrou sal haar kind vermaan as daar vir hom ook ‘n plek in die son bestaan?
Hierdie land bied almal sy deel.

Carike Keuzenkamp еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land Carike Keuzenkamp - Dis 'n Land
    Ek was so bietjie homesick, toe maak ek maar gou die Video, hoop julle hou daarvan :)
  • Daar's n Land - Carike Kuezenkamp Daar's n Land - Carike Kuezenkamp
    Daar's n Land - Carike Kuezenkamp ... "Dis 'n Land" by Carike Keuzenkamp ...