Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Fokofpolisiekar - Morning Star, Durbanville | Текст песни

Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms

Ek verstaan beter as wat jy dink
Soort soek soort
Net die braafste dwase spring oorboord
Tyd leen sy wysheid
Aan wie geduldig wag
Die nag wys sy geheime
Vir die wie se oe
Aan kan pas

Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms

Soepel en sag
Aan die buitekant
Maar daar's 'n diamant
Waar jou hart moet wees
Waar jou hart moet wees my skat

Hierdie stad het jou by my gesteel
Hierdie stad, het jou by my gesteel!
Ek hoop die waarheid (Ek hoop die waarheid)
Kom by jou uit
Om as orgaan te funksioneer
Is gewoonlik onmoontlik
Vir 'n edelsteen

Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms

(Die N1 se stippellyn)

Die half geboude brue
Vlieg by my kop verby
Dis vanaand vir nou
Iemand sal begrafnis hou

Hierdie stad het jou by my gesteel
Hierdie stad, het jou by my gesteel!

Skemers op strande
Vakansiegangers
Die krag kan maar afgaan
Jy skyn tog helder
Jou rykdom begrawe
Tussen longe en are

Foute maak al maak dit seer
Sweer dat ek sal aandag gee

Fokofpolisiekar еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Fokofpolisiekar - Morningstar, Durbanville ... Fokofpolisiekar - Morningstar, Durbanville ...
    Fokofpolisiekar performing Morningstar, Durbanville Live at Ramfest 2009. Edited by ...
  • Morning Star, Durbanville Morning Star, Durbanville
    Morning Star, Durbanville · Fokofpolisiekar ... Fokofpolisiekar - Morningstar, Durbanville ...
  • Fokofpolisiekar - Dagdronk Fokofpolisiekar - Dagdronk
    Fokofpolisiekar live at Barnyard theatre, Parkview. ... Fokofpolisiekar - Morningstar ...
  • Fokofpolisiekar - Tiny town Fokofpolisiekar - Tiny town
    Fokofpolisiekar live at Barnyard theatre, Parkview. ... Fokofpolisiekar - Morningstar ...
  • Durbanville skatepark Durbanville skatepark
    Rollerblading in durbanville skatepark. ... Durbanville skatepark. Danie van der Merwe ...
  • Fokofpolisiekar - Ek Skyn Heilig live performance ... Fokofpolisiekar - Ek Skyn Heilig live performance ...
    Fokofpolisiekar did an acoustic performance of their new vinyl single "Ek skein ...