Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Foto Na Dans - Verkleur en Vermom | Текст песни

Lag, lag soos wat net jy kan,
vir dinge wat min verstaan
Hou jou hand voor jou mond,
totdat alle emosie vergaan
Hou die trane terug,
dit was die kleure af.
Verduur, verduur die glimlag vriend,
dit sal jou binnekort verslaan.

Ons heupe vas, geraamtes dol,
tree die tree wat tel
Dis die stille plek,
waar ons stories kan oorvertel.

Kom kom verheerlik die beton, die beton oerwoud agtergrond
Kom sukkel, sukkel saam, kom vrees die hoogtes
Kom tree nou aan by ‘n eenheidsfront
Verduur, verduur die glimlag vriend, dit sal jou binnekort verslaan.

Volg, volg my staaltjies
ons kan die afgrond saam travers
Sleep net oop met rooi vlae hoog
geloofskleed swart kombers
Kripties lei ek jou deur
als plesierig, lig vermom.

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-