Chorus_ Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/ vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/ onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/ want ons weet/ elke droom leef van sweet
Verse 1_ My rol isse reeks beheerde valle/ geformuleer virrie verkere kalle/ in versteurde talle/ vuiste gepeerde balle/ inne kultuur van verleerde stamme/ loepie vermeende malle/ en spoeg gegeurde ghalle/ en ôs werkit yt/ met perk en tyd/ moet somsie berg inkyk/ en vi versterkings pleit/ kragbeperkings, suid/ elke dag verwerk en syp/ soe ôs vererg in feit/ ôs bederfingsgyt/ ommie land te werk is kroesiaal/ selfs in tekkies en fatigues soes Fidel/ met haarkêppies in fabriek, soesiaal/ als vi’ nêppies en wassiep, loesiesgêl/ en vi’ Chappies na masiet, koepie spêlt!/ ‘n plattelandse kusklong/ vasgevang inne vallei “this long”/ voorvel swel soes pisbom/ voorspel hel soes dis-jong/ oortel gêl soes, ditshom!/ koor skel wel soes zip, stom!/ wiks hom!/ die styl is bitter wantis goed vi’ jou/ mirresyne wattie bloed skoon hou/ mettie lyne wattie boek toon blou/ ennie seine lattie kroeks skoons vou/ is myne! slattie boep-ooms jou/ kaapse duime vattie goed oënskou/ als afdraend terwyl ek spoed steel/ eerste prys! – lemoenskil maakie koek geel/ in liefde moet iets soets deel/ gegriefde soek swiehts, loep speel!/ daais hoekom kat solo uitie groep peul/ vervloek vleuel
Chorus_ Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/ vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/ onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/ want ons weet/ elke droom leef van sweet
Verse 2_ Ek sit netsoe wee’ terug soese gelekte poeriengbakkie/ labrang, voer hom aknie/ loer hom, ag nie!/ sit vingertoppe bymekaa’ en weefe konsep/ herinner hulle waa’ die son set/ tevriede selfs mette brons plek/ los ma’ as ôs klaa’ voor u is/ want ôs lat loop soes Oscar Pistorius/ jou span loep voor…’ie bus/ soe naby ma’ hy skiet gedorie mis/ lat jou wônne watte fokkie storie is?/ beweeg innie mynveld vannie brein/ terwyl ek my kwytskeld vannie pyn/ poephol vannie suid skel vannie wyn/ terwyl ek my rym spel innie trein/ want ek tjyns al tienie grein/ Jaak, jy’s mal, taatie insyn!/ rêp tot my gô annie grond sliep/ wys my kô mannie hond tiep/ maak klaa’, ôh sannie son stiek/ is syf!, drô guns die kôps wiet/ is ôs wiek/ het soedie lôh annie groan biet/ moetie point! kiek!/ en ons gooi nie suiker by hiening/ kry die feite by dié ding/ gespanne soesie kuite se siening/ verstanie geite se miening/ en ruk buite daatien in/ ek vat suipe uit piering/ jy kraak ruite vi’ miering/ ons is gedryf deur funksie/ regs te styf! nie meer linksie/ koes oekie betyds te flinksie/ sê rêp issie kunsie/ dan is Ou Ryperd ‘ie ‘n hingsie/ en ry real katte nie in Binsie/ is nie!
Chorus_ Nadat al die dinge was/ innie groot sprokiesland/ vang julle my onkant/ ma’ ons staan mos ons man/ onthou om te onthou/ vergeet om te vergeet/ want ons weet/ elke droom leef van sweetet
Verse 3_ En partykeer issie brein te vinnig virrie pen/ ma’ ek gie nooite verkere voorskrif virre pasiënt/ jy sal my an my passie ken/ en my formele-dassie stem/ val oppie kassie klêm/ wanan bust ‘ie kênt/ ‘n plassie! dêm!/ kô af op jou soes koue wate’/ bringit haks soes geboue prate/ doenit tjaks soes veroue sake/ spoegit mak deur vernoue kake/ soesit spat uit benoue strate/ verfloue kate/ en nou is George wee bos/ en soek ôs wee’ kos/ ma ôs eet mebos/ en roek oek wee tos/ is alwee ôs, skree hosh!/ en roep ôs op e-pos/ ma ôs sweet mee’, Josh/ oek ruk Soeksoek wee’ mos/ Hop!