Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Jack Parow - Afrikaans Is Dood | Текст песни

Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons Maak...
Afrikaans weer groot. (x4)

Yo!
Dis al 'n langpad coming.
Machine guns on me.
Jack Parow bra keeps the steam train running.
Top van die turnhuckle.
Rap met'n duk hakkel.
Rym laat die stoom styg.
Brand soos 'n boomfakkel.
Pak net die groot sakke.
Hoog in die höer takke.
Prop vol woema.
Hang met die groot hakke.
Klap die bekke.
Groot oop deur die voortande.
Groot planne.
Smaak net poppies met groot kanne.

Wanneer word almal nou at last fokken wakker
Wanneer skop wallems laat in die shopping rakke.
Los die kakke hang saam die lekker enes
drop die attitude jack het 'n lekker penis.
Ag nee dis mos nou glad nie fokken lekker nie
kan jackie net ophou vloek op sy track'e nie.
Nee nooit never ever too fokken clever.
Pop die escort in eerste in fokken rewwe.
Heaven baby it's just a heart beat away
and i can take you there as jy wil kaart skiet met my
Dis waar ek my kry, Dis te laat vir my
niemand kan my red nie pop dis klaar praat verby.
Maar ek stoot steeds voorentoe.
Brand nog bru'e toe.
Bad fokken attitude.
Bel my as jy pille soek.
Bedaar gewaar hier wys dit wat die waarheid is
Parow is back to poep fokken borrels in jou ma se bad.

Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons Maak...
Afrikaans weer groot. (x4)

Fok is 'n fokop.
Spoeg met 'n bokkop
Spring as ek op pop.
Laat jou fokken kop blok
Spins as a cycloon, my style is a fokken siek one
Koning van die kakkie, niet van Afrikaans, ....
So fok CDs brand
Brand jou fokken woordeboek en luister na my CD.
As jy nuwe woorde soek
Spring soos 'n koringkriek
Poppies wil my horing eet
Gee tannies rimetiek
As ek soos n doring steek
Op of de voorste
stryd of die strate
Fresh like fokken hype,
Nice like yo momma
Bite like a bulldog,
Klaps likes a thunderbolt
Jump like a bullfrog
Sweet like a honey pot
Too big for my broekies
too small to really give a fok
fingerfucking groupies,
while their boyfriends sit and handeklap
I'm done with caring; people just fok around
So stop fokken staring
Still rap like I'm underground
Dis is mos the new shit
Dis mos die ander klank
Full of vim and Vigor
Dis kak laat's jou vingers nat
Straight out the suburbs
Top van die middle class
I'm back again, masekind back to base binne blaaw
??
Inderdaad
fokken vlieg soos Superman
rice like Super Van
Boo it's the boogy-man
Boo-hoo-hoo
Fokken stoksiel alleen
Almal vra altyd waars
my kop fokken heen

Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons Maak...
Afrikaans weer groot. (x4)

[{This is just what i think he is saying}]
Yo, dis die agt been seekat
terug met meer kak
Klim in en vat vas
vyf as die beer klap
Hak like a fishhook
klaps as a bitch, man
Kinders hanging on my fokken lips
Cus i speak goed
Kak! fokken sexy
super fantastic
klapt more fokken moves dan Strictly Come Dancing
Don't you judge me
I'm always fokken hungry
veg me fokken maag
maar de kinders die lacht niet
veg elke hindernis

de real fokken deal
???
Kak fokken tight, stuck together like superglue
???
???
Die low gun slinger
Row rhyme flinger
All time swinger
Stone cold killer
sy sta fokken recht
Get ready for lift-off
???En seg vor al die critics fokken Parow sy poes op???

Almal skree:
Afrikaans is dood. (x4)
Ons Maak...
Afrikaans weer groot. (x4)

Jack Parow еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-