Sy Stap Deur Die Bos deur Die Enkelvoetpad sy Stap Deur Die Bos deur Die Eensame Dag die Stilte Wat Roep Soos Die Mens Se Verlange die Mens Se Verlange alleen Met Slentergang katriena, Katriena, Katriena Katryn is Lief Vir Haar Lewe en Lief Vir Haar Wyn (X2)
sy Deel In Haar Pad met Die Heroinmonster sy Voel Hoe Sy Asem in Haar Ore Fluister sy Sien sy Versteen as Die Lewe Wyk as Die Lewe Wyk na Die Ewigheid
katriena, Katriena, Katriena Katryn wees Lief Vir Jou Lewe wees Lief Vir Jou Wyn (X2)
sy Voel Hoe ‘n Rilling in Haar Rug Afwriemel sy Sien Hoe Die Engel van Die Dood Vir Haar Staar
die Stilte Word Warm die Lewe Word Donker die Wereld Word Donker as Sy Dood Neer Slaan
katriena, Katriena, Katriena, Katriena Katryn was Lief Vir Haar Lewe was Lief Vir Haar Wyn (X2)