Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Karen Zoid - Verandering | Текст песни

Verandering

Wanneer al die mense huise het.
Wanneer al die huise dakke het.
Wanneer al die dakke teëls op het.
En elkeen slaap in sy eie bed.

Wanneer Trevor genoeg van my geld gevat het
En daar iemand nice is in die kabinet.
En jy ophou om my te label,
en ek ophou worry oor wat jy dink.

Sal almal dan kan happy wees,
en ophou om te kla?
Sal almal dan okay kan wees,
sonder retoriese vrae?

Wanneer dokters ophou emigreer,
en mens by shopping centers verniet kan parkeer,
en die bokke bietjie harder probeer,
en bafana-bafana ophou hana-hana.

Wanneer siektes weer genees kan word,
en kindertjies net liefde kort ,
en mense weer wil glo in God,
en ons vakansie hou by Vic-Falls.

Sal almal dan kan happy wees,
en ophou om te kla?
Sal almal dan okay kan wees,
sonder retoriese vrae?

You can stand up, be counted.
stop feeling, surrounded.
By the colour of your self-esteem,
and mirrors of your broken dreams.

Ek glo in verandering X3
So kyk uit vir jouself my ding

Wanneer ons weer in die stad kan loop
en die kugels in Hillbrow klere kan koop
en daar weer `n nice club in Jo'burg is.
En ons ophou om die oues te mis.

Wanneer drug-dealers Leeukop te trek
en rand-dolar rate weer versterk
en almal eendag saam kan werk,
Saam kan werk en saam kan sing.

Sal almal dan kan happy wees,
En ophou om te kla?
Sal almal dan okay kan wees,
sonder retoriese vrae?

You can stand up, be counted.
Stop feeling, surrounded.
By the colour of your self-esteem,
And the mirrors of your broken dreams.

Ek glo in verandering X3
So kyk uit vir jouself en
Stand up, be counted
Stop feeling surrounded… (repeat to fade)


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-