Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Leah van Niekerk - Met Jou Klere Aan (South Africa) | Текст песни

Elke vrou het mos iets wat sy geheim wil hou
Sy dink aan trou, maar sy loop nie met dit op haar mou
En mans is van Mars en vrouens van Venus
Dis waarom almal die hele punt mis

As jy wil, kom ek wys jou nou hoe ons verskil

Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter, beter as soen
Wat is daai ding wat ons jaag
En waarna ons smag
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan

Elke man wil nie heeldag aan jou lippe hang
Raak jy bang? Want net so maklik kan hy jou vervang
Mans is van Mars en vrouens van Venus
Dis waarom almal die hele punt mis

Hier’s ´n plan
Ek gaan jou wys hoe om ´n man te vang
Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter, beter as soen
Wat is daai ding wat ons jaag
En waarna ons smag
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan

Almal wonder ja, maar niemand weet
Soos ´n groot magneet trek ons na mekaar toe
As jy kon hoor wat in my kop aangaan
Sou jy dalk nooit weer hoef te raai

Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter, beter as soen
Wat is daai ding wat ons jaag
En waarna ons smag
Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan


Leah van Niekerk еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-