Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Nicholis Louw - Welkom by my party | Текст песни

Pesni.guru - сайт для Гуру

Hey hey vandag begin die naweek
Bel die girls vanaand gaan ons party
Jy weet almal dink dis tyd vir 'n jol

Hou vas ek gaan 'n plan maak
Bel elke siel wat nog saakmaak
Hey jy bring 'n paar wilde lywe saam

Lewe net een keer
Kuier sommer dwarsdeur
Druk haar tot die son opkom

Hey jy welkom by my party
Maak geraas die bure raak nie kwaad nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet
Hey jy welkom by my partie
Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie
Ons gaan rock en ons gaan uithaak
Niemand sal die nag vergeet

Vat so strap los jou hare
Kom slaan die dromme en kitare
Hou vas haal asem en dan rock ons weer

Vat 5 dinge raak warm
Hou jou girl vas in jou arms
Hey hey hier is iets anders in die lug


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Nicholis Louw - Welkom by my party Nicholis Louw - Welkom by my party
    Nicholis Louw - Welkom by my party. selectmusic .... So, big thanks to one who brings ...
  • Nicholis Louw Miljoene Soene 15 sec Nicholis Louw Miljoene Soene 15 sec
    Nicholis Louw TV advertensie met Liqui Moly tag. ... Nicholis Louw Miljoene Soene 15 ...
  • Nicholis Louw - Net Die Een Vir My Nicholis Louw - Net Die Een Vir My
    Nicholis Louw - Net Die Een Vir My. ... Mix - Nicholis Louw - Net Die Een Vir Myby ...
  • Nicholis Louw - Ek Wonder Nicholis Louw - Ek Wonder
    Nicholis Louw se Ek Wonder! ... ek luv die song ek huil somer want ek verlang na my ...
  • Nicholis Louw - Nommer Asseblief Nicholis Louw - Nommer Asseblief
    Nicholis Louw - Nommer Asseblief. selectmusic .... Ek sal graag my nommer vir jou ...