Ek is oppad na my favourite dansplek vir ‘n jol Ek swaai uit vir ‘n possible highjack by die mall Ek parkeer op my favourite parkplek Lig my hemp op om te kyk na my sixpack My meisie en my pelle noem my Ray Mack Maar ek is Raymond Macnellie
Pre chorus En die olie in my hare is jellie Oppie vloer is niemand niemand se pellie Met ‘n moonwalk is ek vinnig innie middel En ek swaai my heupe sonder om te sukkel
Chorus Ons doen die Macarena Mambo Daars meel op die vloer Die Macarena Mambo my broer Ons doen die Macarena Mambo Daars meel op die vloer Die Macarena Mambo, my broer
Eks gesweet daar is kristalle op my voorkop en ek hol Na my meisie laat sy luister na my hartklop van die jol En almal skrik toe daar iemand die musiek stop Met sy leerbroek en sy baadjie en sy hoed op Sy meisie en sy pelle noem hom B-bob Maar hy's Bobbie Bobbejaanski
Pre chorus En die olie in my hare is jellie Oppie vloer is niemand niemand se pellie Met ‘n moonwalk is ek vinnig innie middel En ek swaai my heupe sonder om te sukkel
Chorus Ons doen die Macarena Mambo Daars meel op die vloer Die Macarena Mambo my broer Ons doen die Macarena Mambo Daars meel op die vloer Die Macarena Mambo, my broer
Dit is duidelik daars ‘n helse kompetisie by die jol Ray en Bobbie staan en chat by die ablusie dit is vol Jy gebruik my moves jy vra nie eers permissie En jy stamp my ok en se nie eers askies nie Ek daag jou uit ‘n Limbo kompetisie Bobbejaanski teen Macnellie
Pre chorus En die olie in my hare is jellie Oppie vloer is niemand niemand se pellie Met ‘n moonwalk is ek vinnig innie middel En ek swaai my heupe sonder om te sukkel
Chorus Ons doen die Makarina Mambo Daars meel op die vloer Die makarina Mambo my broer Ons doen die makarena Mambo Daars meel op die vloer Die Makarina mambo, my broer