As die eerste Jakaranda in Pretoria, Lente na die winter bring. Onbeheer in my hart die somer drome, Van lank gelede maar bring jou nie terug.
Troepie doepie, wanneer jy kom huistoe? In die vreemde hoor jy hoe ek roep? Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land. Maar kom terug na my, my troepie doe.
As die maan in twee gebreek word deur die wolke, En dit sluimer hoog bo in die lug, Hand daar sterre, duisend sterre aan die hemel. Bring die laaste ster jou eendag terug.
Troepie doepie, wanneer kom huistoe? In die vreemde hoor jy hoe ek roep? Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land. Maar kom terug na my, my troepie doe.
Troepie doepie, wanneer kom huistoe? In die vreemde hoor jy hoe ek roep? Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land. Maar kom terug na my, my troepie doe.
Troepie doepie, wanneer kom huistoe? In die vreemde hoor jy hoe ek roep? Stap deur bos en sand en doen jou plig teenoor jou land. Maar kom terug na my, my troepie doe. Maar kom terug na my, my troepie doe.