Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Steve Hofmeyr - Deur Jou Vingers | Текст песни

(текст приблизительный, на слух)
Jy in die huis wat haat verdwaal
Daar's 'n prys om te betaal
Soek jy baan
In die donker gaan
Vir 'n lig deur die lekker val

Hier leer die fout wat jy begaan
Van gou 'n les daaraan
Jy't my hart ontvoer
Oor jou goue vloer
Wat die liefde net beleen laat staan

Vra ek jou te veel
Om saam my dit te deel
Wat ander bymekaar hou
Vra ek jou te veel
Om saam my dit te deel
Wat 'n hart van jou wil hê

Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
en die donker my kom haal
Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
Kyk hoe val 'n man van staal
En dis lont van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers val

As ek wat jou deur vingers aai
Deur jou rug op my te draai
En weg te loer
Terwyl jy hoor
Dat ek jou soos 'n boek om

Vra ek jou te veel
Om saam my dit te deel
Wat ander bymekaar hou
Vra ek jou te veel
Om saam my dit te deel
Wat 'n hart van jou wil hê

Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
en die donker my kom haal
Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
Kyk hoe val 'n man van staal
Dit is lont van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers val

Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
en die donker my kom haal
Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
Kyk hoe val 'n man van staal

Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
en die donker my kom haal
Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
Kyk hoe val 'n man van staal
En dis lont van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers val

Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
en die donker my kom haal
Kyk, hoe ek deur jou vingers val,
Kyk hoe val 'n man van staal
Dit is lont van ons verhaal
Waar ek deur jou vingers val

Steve Hofmeyr еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • STEVE HOFMEYR - Deur Jou Vingers STEVE HOFMEYR - Deur Jou Vingers
    Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook ...
  • Steve Hofmeyr - Ek ken jou soms Steve Hofmeyr - Ek ken jou soms
    Very well-known South African artist, song writer and actor, born in Pretoria on 29 August 1964 ...
  • STEVE HOFMEYR - Beautiful Noise Medley [Live ... STEVE HOFMEYR - Beautiful Noise Medley [Live ...
    Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook ...
  • STEVE HOFMEYR - Know Me STEVE HOFMEYR - Know Me
    Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook ...
  • STEVE HOFMEYR - Hand Upon My Shoulder STEVE HOFMEYR - Hand Upon My Shoulder
    Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook ...
  • STEVE HOFMEYR - No Hero STEVE HOFMEYR - No Hero
    Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook ...
  • STEVE HOFMEYR - Cry To Me STEVE HOFMEYR - Cry To Me
    Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook ...
  • STEVE HOFMEYR - Daar Waar Jy Moet Wees STEVE HOFMEYR - Daar Waar Jy Moet Wees
    Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook ...