Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Steve Hofmeyr - Ons Sal Dit Oorleef | Текст песни

Daar’s ‘n land en ‘n volk in een taal gedoop
Met gebede en buskruit en bloed gekoop
Wat weer en weer van sy knie af moet streef
Ons sal dit oorleef…

Uit die kake van oormag deur die vuur op ons werf
Staan die engele by ons vroue en die kinders wat sterf
Elke grafsteen een standbeeld vir die wat bly leef
Ons sal dit oorleef…

My hart klop toktokkie waar hy breek vir my volk
Voor die kakie kanon of die kaffir se dolk
Dit maak nie meer saak nie waar ons ons begeef
Ons sal dit oorleef…

Ek lig my oë tot die berge op
Waar sal my hulp tog vandaan kan kom
Ag my God jou woorde lê deur my geweef
Ons sal dit oorleef…

Ek staan vandag op jou plaas ou vriend
Daar hang stof oor die stilte sovêr ek kan sien
Maar die geeste van gister sal more herleef
Ons sal dit oorleef

Steve Hofmeyr еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-