Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Straatligkinders - Gewonde standbeeld | Текст песни

'n standbeeld in die middel van nêrens
opgerig vir 'n held van êrens
om te wys dat daar iets nog oor is
wat dit die moeite werd maak om nou
te glo dat daar hoop is sonder al die vrese
en in my diepste wense staan Nelson se leuse

Sweef soos 'n vuishou
veg sonder ophou nou vir dit wat goed en reg is
sonder dat daar bloed moet vloei
sal daar versoening kom, sal daar genesing kom
jy moet net bereid wees om gewond te word

die pyn en lyding
waardeur hy moes gaan om ons te
bring waar ons vandag is
'n groot deel van sy lewe's gesteel
maar dit keer hom steeds nie, om uit te stap met liefde in sy hart
en 'n vuis in die lig leef hy sy leuse

Sweef soos 'n vuishou
veg sonder ophou nou vir dit wat goed en reg is
sonder dat daar bloed moet vloei
sal daar versoening kom, sal daar genesing kom
jy moet net bereid wees om gewond te word

En jy leer my van liefde
en jy leer my van vrede
jou vingerafdruk is op my hart


Straatligkinders еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-