In die land van die blindes is een-oog koning Koning loop met die losprys weg En moordenaars groet mekaar met 'n hi-five Ek wou my krane stadig afdraai Maar die lotery is klaar gewen met 'n skoot deur die kop van 'n magnaat
Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van korrupsie en goddank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou
Blameer die duiwel
Lippe bewe morsig en die spoeg spat Oorgehaal maar beheer verloor En ons vier dit met 'n hi-five Ek wou my krane regtig afdraai Maar die lotery is klaar gewen Met skote deur die bors van die magnaat
Dis ons land
Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van korrupsie en goddank Dis 'n land van liefde vir drank Ek's nie jy nie, jy's jaloers op my
English
In the land of the blind, one-eyed king King runs away with the ransom And murderers greet each other with a hi-five I wanted my taps turn slowly But the lottery is won already with a bullet through the head of a tycoon
It's a land of colors and sound It's a land of love for liquor You are not me, I'm jealous of you It's a country of corruption and thank God It's a land of love for liquor You are not me, I'm jealous of you
Blame the devil
Lips tremble and messy spitting splash Ready but lost control And we celebrate it with a hi-five I wanted my taps really turnoff But the lottery is won already With shots through the chest of the tycoon
It's our country
It's a land of colors and sound It's a land of love for liquor You are not me, I'm jealous of you It's a country of corruption and thank God It's a land of love for liquor I'm not you, you're jealous of me