Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Bobby van Jaarsveld - Storie Van My Lewe | Текст песни

Wie weet, waar die liefde lê?
Net jy, sal dit vir my kan sê.
Ons weet, van geheime bou.
En ek sal, joune altyd by my hou.
Want ek, ek ken jou lankal, ek lees jou soos 'n boek.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.

Wie sal, weet hoe ons nou voel?
En wie sal, verstaan wat ek bedoel.
Ek weet, dis niks om te vergeet.
Maar van jou, sal ek altyd wil weet.
Want ek, ek ken jou al lankal, ek lees jou soos 'n boek.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.

Gaan jy my groet en vra, bly jy vanaand.
Dan hou ons by die storie lyn.
Net soos dit hier staan.

Die storie van my lewe, is eenvoudig maar so soet.
Dit begin wanneer jy instap, en eindig wanneer jy groet.
Ja, die storie van my lewe, is eenvoudig maar so waar.
Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.

Dit begin wanneer jy ja sê, en eindig wanneer jy gaan.

Bobby van Jaarsveld еще тексты


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Droomkind - Die Storie van Josef met Bobby van ... Droomkind - Die Storie van Josef met Bobby van ...
    Bobby van Jaarsveld - Droomkind Die Storie van Josef by die Staatsteater 5 April tot ...
  • Thank You - Bobby van Jaarsveld Thank You - Bobby van Jaarsveld
    Thank You - Bobby van Jaarsveld ... Yahushua is my Messiah, the Savior! ... Made my flight ...
  • Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
    Bobby van Jaarsveld se musiek video - Net Vir Jou. ... "Kyk hier staan ek en wag net ...
  • Droomkind - Die Storie van Josef met Bobby van ... Droomkind - Die Storie van Josef met Bobby van ...
    Bobby van Jaarsveld - Droomkind Die Storie van Josef by die Staatsteater 5 April tot ...
  • Bobby van Jaarsveld & Leah - Totaal Finaal (As Jy ... Bobby van Jaarsveld & Leah - Totaal Finaal (As Jy ...
    Bobby van Jaarsveld sing Totaal Finaal uit die Afrikaanse musiek fliek ... Veral nie ...
  • Bobby van Jaarsveld - Liefling (die movie) gaan ... Bobby van Jaarsveld - Liefling (die movie) gaan ...
    Bobby van Jaarsveld - Liefling (die movie) gaan planke toe! ... Droomkind - Die Storie ...