Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Bok van Blerk, Steve Hofmeyr - Pa en seun | Текст песни

Ek staan hier alleen langs jou graf
En ek wens so graag jy was nog hier
Dat ons net kon praat, en ons trots kon laat vaar
En ek net jou pa kon wees

Net die beste wil ek vir jou hê
Maar daai woorde was nooit net gesê
En hier waar jy lê my seun weet ek nie
Tyd was te min om oor te begin

Sê my, hoe sê ‘n pa vir sy seun
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief jy’s my kind
Jy’s my kind

Sê my, hoe word ‘n pa so alleen?
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Jou woorde draai steeds in my kop
Daar is soveel wat ‘n pa nog wou vra
Maar eendag moes jy ook ‘n pa word my kind
En dan sou jy alles verstaan

Soos ‘n pa wat sy lewe sou gee
Met sy trane wat die see weg sou vee
Maar hier waar jy lê my seun
Weet ek die tyd was te min
En niks maak meer sin

Sê my, hoe sê ‘n pa vir sy seun
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief, jy’s my kind
Jy’s my kind

Sê my, hoe word ‘n pa so alleen?
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Sê my, hoe sê ´n pa vir sy seun
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief, jy is my kind
Jy´s my kind

Sê my, hoe word ‘n pa so alleen?
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen

Sê my, hoe sê ´n pa vir sy seun?


Bok van Blerk, Steve Hofmeyr еще тексты


Видео
Нет видео
-
Оценка текста
Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1