Ek is al vir dae lank verlore in ‘n wide wildernis Ek is by ‘n landsdienskamp Vasgevang in die hindernis
Die voete van die verlede Hardloop kort op My hakskene
En die boelie van my skool dae Lag vir my backbene
Dink dor my dade onder die Arms van ‘n mardelaboom
Sit en skrop-skrop verniet en maak my skoene skoon
Hoekom Wil jy wegstap van Die Bakleiry teen angs
As die see nog propvol is en jy visse steeds kan vang?
Kos loop my bord dor en le Dp die tafeldoek en vrot
En die liggies van die stede trek my soos Kerse vir ‘n mot
Die taalkundigies bespreek, Bespiegel steeds my woord
Maar ek sal baklei Tong en vuiste vir Dit waarin ek glo
Ek sal antwoord Dp Jou Adepstem
Ek sal offer wat jy vra Ek sal oorkom na jou voorstoep en jou groceries indra In jou will en werk en wandel van jou weig tot aan jou graf As jy bibber in jou bed Wanneer die honde buite
In die songloed van jou somer In jou winternag se kou Sal ek kom le onder jou kombersie En jou styf vas kom hou
Die klink van hum’liskokkie By die kluit -klap dp die kis
Streel my stem jou nooit Verniet nie by my sal jy kan rus
Chorus
Ek is klaar gevlug van my probleme in die glas se rand Ek het lka al my slange in die gras verbrand Ek is kla gesdek na wat geld blykbaar sal bring Ek is kla and die einde van ‘n nuwe begin
Mis meer mense as wat Ek al ooit kon geken het Al baie meer verloor as wat ek al ooit gewen het Die trane van die verlede Het in ‘n dam verdwyn
Daar het te veel duiwels onder in my glas verskyn Op soek na die roete het ek myself verloor Op soek na lig het ek myself versmoor
Afgelok van die pad deur’ ‘n heks se kind Gewys na my graf deur ‘n lexington
Die swat van die nag In my hart gebring
Die vers van die dood Vir my hart desing
Gestan in die lig en die donker gemis Klaar al my spoke in die stad laat rus
Stop op my skoene Van te veel verdwaal
Al my dudes aan die duiwel betaal Maar jy het gekom en my gelei en my weggevat So nou is ek terug in die lig en op die regte pad