I'd like to introduce myself ' Johanna Ertjekollo And this is the alternative ' You was so saf 'n molo Haai jy loop verby ' Is mos dekadent Peace brother, give me five of suig jou peperment Jy's cool, jy spoel jou mond met Aquafresh En leer mos al van hip-hop in jou ma se cr'che Ja this is alternative but we're not primitive Some het nog hare op hull lyf but we just like to live In peace Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan? Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam Oops! Jou naam, jou naam I understand madame Ek ken mevrou Jy's een van daai's Jy is so bietjie skaam
Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog life vir my? (x3) Ek gaan iemand anders kry.
Luister hier jou yuppie scum Jou preconceived millennium man Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan Gee my nog 'n vatlap government plan En die bedelaars staan met sy uitsteek hande En vra my vir net nog twee rand Mense vrek oor die hele land En die res l' op Clifton se strand En die Music is vinnig Ek raak opgepsyche If you don't like it, why don't you take a hike Almal is anders, S' maar wat jou pla Hou net op om vrae te vra
Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog life vir my? (x3) Ek gaan iemand anders vry.
I'd to now excuse myself Hul sit honde op mense Ek gaan liewer skape tel op radiosondergrense Ja, jy fix my cricket en miskien my rugby Bobbie Skinstad hoe's daai bene Ek kyk nie Currie Cup nie Jy's cool Jy voel 'n veer vir global warming Betogers moet iets anders doen Pamflette lees is boring Alles is affirmative al is jou baas verwant Kant so ook geen kant kom kies so swat maar 'wyl jy kan Die bank, die bank, die bank Vra te veel rente Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente Ek het nie pms nie, ek's net a natural bitch I'd like to play my guitar but I don't have perfect pitch
Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog life vir my? (x3) Ek gaan iemand anders vry.
Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
KAREN ZOID - Afrikaners is Plesierig Tour (5).flv ... LORD BLESS AFRICA (Nkosi sikelel' iAfrika)- A highlight from Karen Zoid's 10 year ...
Karen Zoid 'Afrikaners is plesierig' with Zolani ... Karen Zoid and FreshlyGround singer Zolani Mahola sing Afrikaners is plesierig in ...
KAREN ZOID - Afrikaners is Plesierig Tour (1).flv ... Follow the tour! It's been 10 years since KAREN ZOID burst onto the scene with the major hit ...
Afrikaners is Plesierig " Family Fun" 24/12/2013 ... Karen, Zoid, remix, Christmas, oukersaand, kersfees, family, sing, familie.
004 AFRIKANERS IS PLESIERIG 004 AFRIKANERS IS PLESIERIG ... Orania, how the Afrikaners educate their children ...
Afrikaners is plesierig The Boers Are Not Afrikaners: Boers Are Distinct Group. ... Karen Zoid 'Afrikaners is ...